Welkom by die webwerf van "DIE NUWE OPENBARING". Hierdie webwerf huisves die WOORDE VAN JESUS CHRISTUS, soos gedikteer aan Sy moderne profete deur die INNERLIKE WOORD.
Hier gaan u geen mensewoorde lees nie, maar `n goddelike diktaat, direk vanaf die Hemel, van God Self, aan Sy knegte, Sy moderne profete, in ooreenstemming met Sy belofte in Johannes 14: 18 en 21 dat Hy ons sal liefhê en Homself aan ons sal openbaar. Ook dat Hy ons nie as wese sou agterlaat nie, maar weer na ons toe sal kom.

Woord aan Estelle 30 Aug tot Sept 2010
Daar kom `n nuwe seisoen, daarom wil ek julle vrymaak....

Woord aan Nalize op 14/6/2010
Ja, My Volk, julle hulpgeroep klink op in My ore. Ek is bedag op elke waaksame wat met sorg na My soek.

Woord aan Nalize – 1/6/2010
Jahshua spreek met elkeen wat 'n oor het om te hoor:

29 MEI 2010 - Woord aan Nalize – Mei 2010 – 3
Jahshua spreek met dié wat van Goeie Wil iS: ...

10-16 Mei 2010 Woord aan Nalize vir die Boerevolk
Jy is die Liefde soos Ek wou skape. Jou ongevormde klomp is bymekaargeroep deur My Lig.

7 Mei 2010 Woord aan Nalize vir die Boerevolk
Elke bloeisel sal ontwikkel tot volmaakte vrug – die tyd daarvoor word toegelaat en bestem. Bloei jy? Bloei jy vir jou Maker? Bloei jy as eersteling?

15 April 2010 - BELANGRIK!!! Profetiese Boodskap aan die Boerevolk
Hier volk `n dringende boodskap aan die Boerevolk.

21 November 2009 - BOEKE WEER IN DRUK
NA die vernietiging van boeke by Dogter van Sion is daar weer Lorber- en Dudde boeke in druk.

21 Julie 2009
Boeke kan nou afgelaai word wat voorheen probleme gegee het.
Dirk van Vuuren

15 Julie 2009
Al 7 boeke van die VOLKSLEIDING-REEKS nou geplaas.
LEWENSGEHEIME van Mayerhofer geplaas
HEMEL en HEL van Emanuel Swedengorg HFS1-50 geplaas
(Ek vra verskoning dat boeke nog nie in geheel afgetrek kan word nie, maar slegs gelees word.)
