Nalize is woonagtig in Pretoria, in haar vroeƫ twintigs en het onlangs die innerlike woord begin hoor. Gedurende 2009 het sy getrou en haar naam verskyn nou as Nalize Roets.