Boek 3 - Mens, wie is jy?

Ek, die Heilige van Israel, spreek met elke vrou wat My in opregtheid soek. Deur hierdie pen word Ek aan julle verwoord, want in nederigheid het sy My gesoek en gevind. Daar staan mos geskryf: ‘Wie soek, sal vind’. Amein. `n Nuwe dag, `n Nuwe begin Soos jy My soek, sal jy My win Amein.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 0.00 per boek).