Boek 7 - Die Ryk van die Lewe

Hierdie werk bring Ek aan My Volk met die oog op veredeling van hulle diepste wese in die Waarheid. Die vier hoeke van enige vaste vorm is die pilare waarop daar gebou gaan word en daarom moet My knegte, wat omvorm tot waardige huisbewoners in My Ryk, die vier fondasies in hulleself vind om My as pilaar daar op te rig. Verenig eerstens met My in die Liefde en vind só die Lewe in My.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 0.00 per boek).