Boek 12 - Die hernieude kluistering

AlIe siele wat as mens beliggaamd, volledig gefaal het in hierdie verlossingsperiode, word opnuut gekluister in die hardste materie van die nuwe aarde. Die siel is nou, vanuit haar toestand van vryheid, verban na die "jy moet toestand" in die materie en oorgelewer aan die wette wat God aan Sy stoflike skeppings gestel het.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).