SEISOENE VAN OORVLOED

Na `n paar jaar het Vader weer vir Bertus begin gebruik om ons te herinner aan die basie dinge van die Woord wat ons in ons lewens moet regstel, sodat ons `n vrugtevolle geloofslewe sal kan lei.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 1.00 per boek).