Boek 13 - Die nuwe aarde

So spreek JaHWeH: "Kyk, Ek maak alles nuut...!" Die meeste mense glo nie aan `n totale verandering van die aarde nie en ook nie aan die laaste oordeel nie, omdat hulle gees nog nie ontwaak het nie. En daarom verstaan hulle ook nie wat hierdie woorde van JaHWeH beteken nie. Lees hierin wat die nuwe aarde alles behels.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).