Boek 16 - Die Waarheid is uit God

Die Christelike geestesrigtings, wat almal beweer die waarheid besit, wil die mense die weg wys wat hulle moet volg. Maar in werklikheid is hier ook baie eie gedagtes en sienswyses, of interpretasies van die waarheid wat uitgedra word. Ondanks al hierdie pogings ken ons hieruit nóg die weg, nóg die einddoel, en nóg die suiwer waarheid. Daar is slegs één weg, één waarheid, wat na die een Lewe voer: Jesus Christus. Hy is die Deur van die skape. (Johannes 10-9)

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).