DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING

Arcana Coelestia – Geheime van die Hemele Die ontstaan van die eerste kerke genoem ‘Mens’ of (Adam), Set en Enos is wat die Mees Antieke Kerk uitmaak. Dae, maande, jare, en tydperke dui nie op werklike tydperke nie, maar op `n “staat van waarneming of gewaarwording.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 0.00 per boek).