DIE LAASTE OORDEEL

Die Laaste Oordeel was Volbring. In die vorige klein werkie oor die Laaste Oordeel, was die volgende onderwerpe behandel: Die dag van die Laaste Oordeel beteken nie die verwoesting van die wêreld nie (n. 1-5). Die verwekking van die menslike ras sal nooit ophou nie (n. 6-13). Hemel en hel is van die menslike ras (n. 14-22). Almal wat ooit as mens gebore is vanaf die begin van die skepping, en wat gesterf het, is of in die hemel of in die hel. (n. 23-27). Die Laaste Oordeel moet wees waar almal bymekaar is, daarom in die geestelike wêreld, en nie op aarde nie (n. 28-32). Die Laaste Oordeel ontstaan wanneer dit die einde van `n kerk is, en die einde van die kerk is wanneer daar nie meer geloof is nie, omdat daar nie naaste liefde is nie

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 0.00 per boek).