Boek 29 - God self openbaar die geheim van GOLGOTHA aan ons

"Niemand kom na die Vader toe, behalwe deur My nie" Hierdie belangrike woorde van Jesus maak duidelik dat slegs Hy die poort is tot die Vader, wat onvermoeid besig is om die gedagtes van die mense op Hom te rig, in Wie Hy Homself beliggaam het om hulle te verlos en te red.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).