Boek 31 - Oorsprong van die Bose

Waar kom die bose vandaan? Was dit `n oorspronklike goddelike skepping, of `n gevolg van die wilsvryheid? Baie mense stel steeds weer die vraag: "Waar kom die bose vandaan?" - en hulle glo dat die bose uit God afkomstig is omdat volgens hulle alles uit God afkomstig is.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).