Boek 36 - Die Hemelliggame

Saam met die gedeelte "God Self los vrae op oor die wêreldruim", verskaf "Die hemelliggame" ons heelwat insig en `n blik in die heelal. Die tweede deeltjie is meer geestelik gerig: Die waarom en die aard van die hemelliggame en hulle oneindige verskeidenheid, aardse en geestelike substansies; wesens op ander hemelliggame.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).