Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 1

Hierdie eerste boek in `n reeks van 10 boeke handel oor die drie-en-`n-half jaar wat Jesus Christus Sy evangelie in die beloofde land en omstreke verkondig het. Hierdie openbaring is in 1840 aan die Oostenrykse profeet, Jakob Lorber, gegee in ons Verlosser se eie woorde. In hierdie 10 bundels vertel die Meester Self in Sy eie woorde die totale verhaal vanaf Sy doop by die Jordaanrivier deur Johannes die doper tot by Sy dood aan die vloekhout en Sy opstanding daarna.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 150.00 per boek).