Boek 2 – Bertha Dudde - Die profetes van die eindtyd

Hierdie boek handel oor die profetes self, en hoe haar werke as opvolgend gesien kan word tot die belangrike groot werk van Jakob Lorber. Hierdie moderne profeet het meer as 9000 profesieë neergepen vanaf 1937 tot 1965. Die deemed en liefde waarmee hierdie diktaat gegee is, is die mees onteenseglikste bewys dat die Gewer Self slegs uit liefde bestaan, en Hy hierdie liefdesboodskap aan ons wil oordra, omdat Hy oneindig lief is vir ons.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).