Van die Hel tot die Hemel - Boek 1

Hoe Robert Blum begelei was nĂ¡ sy liggaamlike dood Die tweeledige werk van Die Hel tot die Hemel beskryf nie net die ontwikkelingsweg van `n gees aan die ander kant uitvoerig nie, maar roer daarby die diepste probleme van die menslike bestaan aan. Dit gee aan die leser oortuigende antwoorde op die lastige vrae oor die lewe en is `n ware openbaring van die geheime van die lewe na die dood. Ons lees oor die verdere ontwikkelingsweg van Robert Blum (1804-1848), `n man wat in sy aardse lewe as politikus bekendheid geniet het en lid was van die Duitse Nasionale Parlement te Frankfurt. In 1848 word hy weens sy linkse idees en aktiewe leidingewende deelname aan `n gewapende opstand in Wenen standregtelik doodgeskiet.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 120.00 per boek).