Boek 6 - Wat die wêreld te wagte staan

Die einde van `n verlossingstydperk is naby. Die mensdom, wat hulleself in hierdie tyd positief moes ontwikkel het, dit wil sê, dat jy jouself weer na God moes keer, bevind hulleself egter op die einde van hierdie tydperk op `n lae geestelike vlak, waardeur ook die einde van die tydperk sal beantwoord aan die lae vlak, `n vlak waarin mense nouliks aan `n God en liefdevolle VADER sal glo, inteendeel, veel meer die Heer van die duisternis sal aanhang deur die ‘ek’ - en hebsug, liefdeloosheid en aggressie. Maar Jesus, die Aanvoerder en Leidsman van hulle wat Sy Naam hooghou en wat glo in en vol liefde vertrou op Sy verlossingswerk, sal as oorwinnaar in die wolke na ons toe kom.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).