Die Nuwe Jerusalem Tydskrif No 2 - Februarie 2011

Die Nuwe Jerusalem No 2 van Februarie 2011 kan verkry word deur die skakel hieronder te druk. Let op dat daar `n bykomende diagram hieronder saam afgelaai moet word wat deel is van `n artikel in die tydskrif. Die Januarie uitgawe kan elders afgelaai word.

Die Nuwe Jerusalem Februarie 2011

Val van die Geeste - Skematies

Op bladsy 21 van die NJ is daar `n artikel oor die gat in Noordpool en die volgende video kan hier afgetrek word.

 Gat in die Noordpool





[terug]