9 Maart 2011 Boodsakp van Vader aan Estelle Muller

Van Estelle:

My kinders, verdrukking, chaos en vernietiging is wat voor julle lê. Is julle gereed vir die dag wat naby is wanneer die genadedeur toegemaak gaan word soos Ekself Noag en sy gesin in die ark van My genade toegesluit het. Hoor en sien My naderkom en weet dat hierdie dinge moet gebeur sodat My woord vervul kan word en julle vry. Verseël julle deurkosyne met My bloed sodat My engele sal weet.





[terug]