Boek 8 - Tekens van die Tye

Die teenwerping dat die aarde nog steeds bestaan, ondanks dat in kwade of slegte tye `n einde gevrees of voorspel was, en dat daar maar altyd rampe, oorloë, katastrofes en tekens aan die hemel was en dat die gesindheid van die mens vroeër ook nie beter was as nou nie, lei natuurlik ook daartoe dat geen geloof aan die aankondigings oor `n naby synde einde geskenk word nie. God gaan harder "spreek", sodat die mensdom Hom wel sal moet hoor, sodat sommige Hom nog kan herken en Sy hulp inroep. Die tyd wat aan die mense gegee word om opwaarts te beweeg en hulleself positief te ontwikkel, is byna verstreke. En geseënd is die mens wat aan God toebehoort en Hom getrou bly tot die einde.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 25.00 per boek).