Die Huishouding van God - Boek 1

In hierdie wonderrlike werk, gedikteer deur ons Hemelse Vader Self aan Sy skryfkneg, Jakob Lorber, neem Hy ons terug na die Skeppingsverhaal van Adam en Eva in die paradys. Hier leer Hy ons in geen onduidelike terme wat die sondeval was, ons ly saam met ons oervader Adam, met sy vlug uit die paradys. Ons leer al sy seuns ken, ook die nageslag van Kain wat weggestuur was. `n Ontsaglike werk van groot geskiedkundige waarde.

Kies asb. die aantal boeke wat u wil bestel (Teen R 150.00 per boek).