(63 Kb)
MARIETHA NEL
Die verhaal van die twee getuies
`n Oorsig oor die lewens van Johannes die Doper en Elia. Riglyne vir ons tyd.


(26 Kb)
MARIETHA NEL
Die misterie van die twee getuies
Hierdie tweede gedeelte van "Die twee getuies" behandel `n volgende persoon wat ook aan die eindtyd aktief sal wees.


(174 Kb)
MARIETHA NEL
DIT IS EK WAT BEVRY
Openbaringe aan Marietha


(16 Kb)
MARIETHA NEL
VIR DIE BEGINNER. DIE GELYKENISSE VAN JESUS
Hierdie boekie verklaar die gelykenisse op `n eenvoudige wyse aan hulle wat nog nie goed onderrig in die Skrifte is nie.


(26 Kb)
ANELDA NEL
DIE BOEK VAN DEBORA
Vader onthul meer oor hierdie eertyse vroue Rigter


(507 Kb)
BERTUS HANEKOM
SEISOENE VAN OORVLOED
Na `n paar jaar het Vader weer vir Bertus begin gebruik om ons te herinner aan die basie dinge van die Woord wat ons in ons lewens moet regstel, sodat ons `n vrugtevolle geloofslewe sal kan lei.


(518 Kb)
BERTUS HANEKOM
OPENBARINGE 1 TOT 200 AAN BERTUS HANEKOM
Hier konsentreer ons Vader hoofsaaklik op die skoonmaak van ons harte en beloftes vir die sondaar wat homself daadwerklik wil regruk. One het die drie boekies nou in een vervat, vanaf profesie 1 tot 200.


(77 Kb)
BERTUS HANEKOM
WAT VAN DIE UITVERKIESING?
DIKTAAT AAN BERTUS HANEKOM DEUR ONS VADER


(89 Kb)
BERTUS HANEKOM
HOE STERK IS JOU GELOOF?
Ons Vader brei uit op die begrip van geloof.


(83 Kb)
FRANCOIS FOURIE
DIE VERBORGENHEID VAN JAHWEH
Dit beloof om `n baie insiggewende boek vir ons Boerevolk in Suid-Afrika te wees.