(1887 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Huishouding van God - Boek 1
In hierdie wonderrlike werk, gedikteer deur ons Hemelse Vader Self aan Sy skryfkneg, Jakob Lorber, neem Hy ons terug na die Skeppingsverhaal van Adam en Eva in die paradys. Hier leer Hy ons in geen onduidelike terme wat die sondeval was, ons ly saam met ons oervader Adam, met sy vlug uit die paradys. Ons leer al sy seuns ken, ook die nageslag van Kain wat weggestuur was. `n Ontsaglike werk van groot geskiedkundige waarde.


(2118 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Huishouding van God - Boek 2
Vervolg van Deel 1


(889 Kb)
VERSKEIE SKRYWERS
Kinderverhale deur JaHshua gedikteer
Hierdie boek bevat kinderverhale soos deur JaHshua aan drie vroue gedikteer, Madelene Strampe, Nalize roets en Andelda Nel.

Boek kan slegs in die geheel afgelaai word by "Boeke aflaai".


(1824 Kb)
VERSKEIE SKRYWERS
MEVROU, NA WIE SE BEELD IS U GESKAPE
N OORSIG OOR DIE GESLAGTELIKHEID VAN DIE GODHEID MET VERWYSING NA DIE VROULIKHEID


(3315 Kb)
VERSKEIE SKRYWERS
JOU ERFDEEL, DIE BESBEWAARDE GEHEIM IN DIE WêRELD
Hierdie boek is baie goed nagevors en gebruik Bybelse, geskiedkundige, heraldiek en taal om ons herkoms te bewys. Uitsyekend gedoen deur n Amerikaner van Sacret Truth Ministries, Alan Balaicius


(4799 Kb)
VERSKEIE SKRYWERS
DIE MELGISEDEK ORDE
Die Melgisédek-orde is `n onderwerp waar daar nie veel oor geskryf is nie. Jare gelede het ek `n Israel-dominee gevra om hierdie onderwerp vir my te verduidelik, waarop hy self erken het dat hulle niks op kweekskool hiervan geleer het nie. Dit is dus logies om af te lei dat ons Hemelse Vader hierdie onderwerp verborge gehou het. Nou, in die laaste tyd voor die einde, sien ons dat daar baie meer oor hierdie onderwerp openbaar word, en dat dit nou tyd geword het om hierdie verborgenheid aan die lig te bring.


(399 Kb)
WENDY MACFARLANE
EINDTYD BOODSKAPPE AAN DIE BRUID
Profesiee vir die Bruid in Suid-Afrika om in die liefde te groeie sodat sy gereed kan wees vir haar Bruidegom.


(395 Kb)
LUKAAS VAN HOUT
BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
Profesieë aan die Boerevolk deur Abba Vader aan Lukaas, n besoekende Amerikaner gegee. Ook profesieë aan die VSA en Duitsland.


(268 Kb)
DANIEL GROBBELAAR
Laatreens vir die Dogter van Sion
Profesieë vir die Boerevolk gegee gedurende die jare 2018 tot 2019


(2670 Kb)
DOGTER VAN SION
SANGBUNDEL van Dogter van Sion
Hierdie geestelike liedere is deur die afgelope 27 jaar geselekteer vir lofsang aan ons Koning en Vader JaHWeshua. Talle nuwe liedere, deur Hom aan ons gedikteer, kom hierin voor.


(116 Kb)
JAHSHUA DIE GESALFDE LEER
Jahshua die Gesalfde leer
Die Weg na Eenheid deur die Liefde


(700 Kb)
LEOPOLD ENGEL
Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 11
Toe Jakob Lorber in die jaar 1864 sterf, bly sy hoofwerk, Die Groot Johannes Evangelie onvoltooid. Eers 27 jaar later word dit deur `n ander gewekte ten einde gebring. In die jaar 1891 ontvang Leopold Engel die roeping om die werk te voltooi. Hy voer hierdie opdrag sonder onderbrekings uit tot die jaar 1893.

Vervolg van Boek 10


(141 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
MAAK EN BREEK
`n Boek waarin ons dierbare Abba Vader verhale uit ons geskiedenis dikteer aan Louise Snyders. Elke verhaal het `n besondere les vir elkeen van ons. Die boek sal 50 hoofstukke beslaan volgens Vader se boodskap aan haar.


(223 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
OP GOLGOTA
Hier gee ons Meester diep verborge inligting aan Sy kinders rakende die gebeure rondom Sy kruisiging.


(487 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
GEESTESERVARINGS.
GESSTESERVARINGS DEUR LOUISE SNYDER.


(220 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
MAKE and BREAK
Prophetic words given to Louise Snyders by our Lord.


(255 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
DIE BEVRYDING
VERDERE BROOD VIR DIE SIEL AAN LOUISE.


(177 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
OP GOLGOTA - DEEL 2
VERDERE INLIGTING VAN ONS VADER.


(177 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
DIE VERBORGENHEID
`n NUWE BOEK IN DIE REEKS VAN LOUISE SNYDER


(62 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
NATUURGEHEIME
Vader dikteer wonderlike verborgenhede in die natuur aan ons.


(305 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
DIE OPSTANDING
Wonderlike openbarings oor die mense wat by die opstanding teenwoordig was. Boek is voltooi en kan volledig in WORD formaat afgetrek word.


(104 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
DIE ONTWAKING
`n Volgende boek in die reeks aan Louise Snyder


(157 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
DIE WEDERGEBOORTE
DIE WEDERGEBOORTE VAN LOUISE SNYDERS


(223 Kb)
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST
DIE GELUK VAN JAHWEH
Die laaste boek gedikteer aan Louise Snyder


(31 Kb)
MARIETHA NEL
Julle moet wedergebore word, deur Abba Vader
`n Boekie wat handel oor wat jou te doen staan om die wedergeboorte van die gees te bereik.