DIE LAASTE OORDEEL
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 18

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

67. Ek sal hierby voeg die volgende verslag. `n Sekere vrou in `n pragtige gewaad en met `n engel‐agtige aanskyn, het sporadies verskyn in die middel van die hoogte, aan die Parysenaars wat in `n gemeenskap in die geestelike wêreld is, en sê aan hulle dat sy Genevieve* is. Maar sodra as enige van hulle haar wil aanbid, dan verander haar aanskyn onmiddelik, en haar gewaad ook, en sy word soos `n gewone vrou, en berispe hulle omdat hulle wens om `n vrou aan te roep, wat, tussen haar metgeselle, nie meer van aansien is as `n bediende nie, en verwonder haar dat die mens in die wêreld gevang word deur sulke nietighede. Die engele sê dat sy verskyn vir die doel om die wat die mens aanroep, af te skei van hulle wat die Meester aanbid. * [Genevieve, St. (c.422c.‐ 500). Patron Saint of Paris, born in nearby Nanterre, France. In 451 she was in Paris and is said to have predicted the invasion of the Huns led by Attila and have saved the city by her prayers. By tradition she is credited with the conversion to Christianity of Clovis I, king of the Franks, and through him, his entire nation.] (invoeging uit Encarta: Vertaler).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205