DIE LAASTE OORDEEL
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 29

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

79. Die Jode in die Geestelike Wêreld. Voor die Laaste Oordeel het die Jode in `n vallei verskyn in die geestelike wêreld, aan die linkerkant van die Christelike middel, maar aan die agterkant, maar daarna was hulle oorgedra na die noorde, en verbied om interaksie te hê met die Christene, behalwe met hulle wat buite die stede wandel. In daardie kwartier, is daar twee groot stede waarheen die Jode gelei word na die dood, en wat vóór die Oordeel Jerusalems genoem was, maar daarna met `n ander naam genoem was, omdat na die Oordeel die naam “Jerusalem” die kerk bedoel word waarin alleen die Meester aangeroep word. In hierdie stede word bekeerde Jode oor hulle aangestel, wat hulle aanmaan om nie spottend na die Christus te verwys nie, en straf hulle wat dit nog steeds doen. Die strate van hulle stede is gevul met vuiligheid en slyk tot bo die enkels, en hulle huise is vol van onreinheid, waarvan hulle stink, sodat jy nie naby hulle kan kom nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205