BOEK 1 - DIE LIEFDE
DIE NUWE BYBEL

Hoofstuk 66

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75.

- Finale appèl -

ELOHIM DIE MEESTER SE Heilige laaste oproep

1 Hier het jy nou tot jou beskikking hierdie heiligste Woord van jou ELOHIM en MEESTER. EK JAHWEH sê dat dit die kosbaarste geskenk is aan julle kinders van MY LIEFDE in hierdie tyd op Aarde! Laat hierdie ware Liefde met die grootste krag uit jou hart straal, sodat MY Heilige Woord vir jou vervul word:

Aan U behoort die koninkryk van die Hemele!

2 Voorwaar, sê EK JAHWEH, jy hou nou in jou hande die waardevolste pêrels van Liefde, aangebied deur jou ELOHIM en MEESTER, jou Hemelse Vader JAHSHUA, Sy hoogs barmhartige Liefde aan julle!

Word Liefde,

Die mees vurige barmhartige

JAHSHUA-MIRIAM-Liefde

net soos EK JAHWEH hierdie Liefde is,

EK, JAHSHUA DIE GESALFDE,

Die gekruisigde van Golgota

IN MY HART SE OERGRONDPOOL,

van Ewige Liefde

wat na die Aarde teruggekeer het in die

Koningin van MY LIEFDE en Hemele

AMEN

sê EK JAHWEH


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205