DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 327

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

343. Dat die “herder van die trop skape” een is wat die goeie van die naasteliefde uitleef, moet duidelik wees vir enigeen, want dit is `n bekende uitdrukking in die Woord in beide die Ou en Nuwe Testamente. Hy wat lei en onderrig word `n “herder’ genoem, en hulle wat gelei en onderrig word, word die “skape’ genoem. Hy wat nie lei na die goeie en na naasteliefde en dit onderrig nie, is nie `n ware herder nie, en hy wat nie lei na die goeie nie, en nie leer wat goed is, is nie van die :skape” nie. Dit is skaars nodig om hierdie betekenisvolheid van die “herder” en “skape” te bevestig deur aanhalings uit die Woord nie; maar die volgende uittreksel kan genoem word in Jesaja: “Dan sal Hy gee reën vir die saad waarmee jy die grond besaai, en broodkoring wat die grond voortbring, en dit sal smaaklik en voedsaam wees; jou vee sal in die dag wei op `n uitgestrekte weiveld.” (Jes. 30: 23). “Broodkoring wat die grond voortbring” dui op naasteliefde. Weereens: “Hy sal Sy kudde laar wei soos `n herder; Hy sal die lammers in Sy arms vergader en aan sy bors dra, die lammerooie sal Hy saggies lei.” (Jes. 40: 11). In Dawid: “O Herder van Israel, hoor tog; U wat Josef soos skape lei , wat op die gérubs troon, verskyn in ligglans.” (Psalm. 80: 1). In Jer: “Die mooie en die verwende verdelg Ek – die dogter van Sion. Herders met troppe vee sal na haar toe kom; hulle slaan tente op teen haar rondom, hulle wei af, elkeen so ver as wat hy kan bykom.” (Jer. 6 : 2, 3). In Eseg: “So sê JHWH Elohim: ook dit sal Ek My laat vra deur die huis van Israel om dit vir hulle te doen; Ek sal hulle mense vermenigvuldig soos skape, soos die geheiligde skape, soos die skape van Jerusalem op sy feestye, so sal die stede wat in puin lê, vol wees van die kuddes van mense…” Eseg. 36: 37- 38). In Jes: “Al die kleinvee van Kedar (Arabië) sal vir jou versamel word, die ramme van Nebájot sal jou dien.” (Jes. 60: 7). Hulle wat die kudde na die goeie van die naasteliefde lei, is hulle wat die skape bymekaar maak, maar hulle wat nie die kudde na die goeie van die naasteliefde lei nie, “jaag die kudde uit mekaar,” want alle bymekaar maak in `n trop of vereniging is van die naasteliefde, en alle uitmekaar jaging en tweedrag het `n tekort van naasteliefde.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205