DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 361

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

382. Om `n “vlugteling en `n swerwer op die aarde te wees” dui daarop om nie te weet wat die goeie en die ware is nie, en is duidelik uit die betekenis van “swerwer” en “om weg te vlug” in die Woord. Soos in Jer: “Dit was oor die sondes van haar profete, die ongeregtighede van haar priesters wat daar binne-in die bloed van die regverdiges vergiet het. Blind het hulle deur die strate gewandel, met bloed bevlek, sodat `n mens hulle klere nie kon aanraak nie.” (Klaagl. 4: 13, 14), waar die “profete” hulle is wat onderrig, en “priesters” hulle wat daarvolgens lewe; “om blind in die strate te waggel” is om nie te weet wat goed en waar is nie. [2] In Amos: “…die een stuk land reën gekry het, maar die ander waarop geen reën geval het nie, verdor het, en twee, drie stede na een stad geslinger het om water te drink sonder om die dors te les.” (Amos 4: 7, 8), waar deur die “een stuk land reën gekry het” bedoel word die doktrine van geloof uit naasteliefde; en deur die “ander waarop geen reën geval het nie,” die doktrine van geloof sonder naasteliefde. Om “te slinger om water te gaan drink” dui daarop om na die waarheid te soek. [3] In Hosea: “Efraim is getref, hulle wortel het verdor, hulle dra geen vrug meer nie…my God het hulle verwerp, omdat hulle na Hom nie geluister het nie, en hulle sal rondswerwe onder die nasies.” (Hos. 9: 16, 17). “Efraim” hier dui op die verstaan van die waarheid, of geloof, omdat hy die eersgeborene van Josef was; die “wortel wat opgedroog het” dui op naasteliefde wat nie vrugte kan dra nie; “swerwers onder die nasies” is hulle wat nie weet wat die waarheid en die goeie is nie. [4] In Jer: “…so sê JHWH: Maak julle klaar, trek op teen Kedar, en verdelg die kinders van die Ooste. Vlug, vlug haastig, skuil diep weg, o inwoners van Hasor, spreek JHWH.” (Jer. 49: 28, 30). “Kedar” en die ”kinders van die ooste” dui op die besit van hemelse rykdom, of van die dinge wat van die liefde is, wat, wanneer dit ‘mishandel of verwoes word,’ word gesê, dan “vlug” dit weg, of dit “swerf” rond, dit is, om `n “vlugteling en `n swerwer” te wees, as hulle niks doen wat goed is nie. Van die “inwoners van Hasor” of hulle wat geestelike rykdomme besit, wat dinge van die geloof is, word gesê “skuil diep weg,” dit is, hulle het onder gegaan. [5] In Jes. “Al jou owerstes het saam gevlug, sonder boog is hulle gebind…hulle het ver weggevlug.” (Jes. 22: 3), gepraat oor die “vallei van visioene” of die fantasie dat geloof moontlik is sonder naasteliefde. En dit is die rede hoekom gesê word, in die daaropvolgende vers (Jes. 22: 14), dat hy wat geloof bely wat apart is van naasteliefde, is `n “vlugteling en `n swerwer,” dit is, hy weet niks van van die goeie en die waarheid nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205