EINDTYD BOODSKAPPE AAN DIE BRUID
WENDY MACFARLANE

Hoofstuk 63

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91.

Nr 63 - 16.04.2016 om 20h12 (aan Wendy)

"Hoor die roepstem van die bokmakierie, sy roep vanuit die klipskeur! Die Tyd het vergaan. My Naamkleed sal jou na veiligheid bring.

Julle wie verstar die Waarheid aangehoor het, sal net so bly lê terwyl die oordeel oor julle rol, magteloos om julself te red.

Dit het begin.

Neem gerus die mate van die emmer en tel die leë doppies wat op die grond lê, gaan lê. Slegs EK ken die diepte van die leed wat regmaak om julle te oorspoel. Dit is voorwaar 'n dag van treurigheid. "

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205