DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 176

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

623. Die Aarde was vol geweld. Dit word gesê na aanleiding van hulle besoedelde hebsug en begerigheid, wat veral spruit uit die liefde vir die self of oordrewe arrogansie, soos duidelik uit die Woord afgelei kan word. Dit word “geweld” genoem wanneer die mens geweld [ ‐ of skade ? ] ] berokken aan die heilige dinge deur dit te besoedel en te belaster, soos hierdie ‘antediluviane’ (voor die vloed mense) gedoen het, wat hulle doktrinale dinge van die geloof in allerhande hebsugte en begerighede gedompel het. Vergelyk: “Ook sal Ek My aangesig van hulle afwend, en hulle sal My verborgenhede besoedel; rowers sal in haar inkom en haar besoedel. Maak `n ketting klaar, want die Aarde is vol regsprake van bloed en die Stad is vol geweld” (Eseg. 7:22‐23). Die “geweld” verteenwoordig hier hul karakterkenmerk. So ook: “Hulle sal hulle brood met kommer eet en hul water in stomme smart drink, sodat haar Aarde, van haar volheid beroof, woes sal lê vanweë die geweldpleging van almal wat daar woon” (Eseg 12:19). Die “brood wat hulle met kommer sal eet” is die hemelse dinge, en die “waters wat hulle in stomme smart sal drink” is die geestelike dinge, waaraan hulle geweld verrig het, of wat hulle besoedel en verag het. [2] Asook: “Hulle weefsels deug nie vir klere nie, en met hulle voortbrengsels kan niemand hom toemaak nie; hulle werke is nutteloos, en die daad van geweld is in hul handpalms” (Jes. 59:6). Hier is “weefsels” en “klere” bevestigend van dinge van die intelligensie, dit is, van die denke; “nutteloosheid” en “geweld” dui op die dinge van die wil of van die dade. Ook: “…en elkeen moet hom van sy besoedelde weg bekeer en van die onreg wat aan sy hande kleef” (Jona 3:8), waar die “besoedelde weg” die valshede bevat, wat van die intelligensie is; en “geweld” is die boosheid wat van die wil is. Ook: “En laat julle hart nie week wees, sodat julle bevrees word by die tyding wat in die aarde gehoor word nie, as daar `n tyding kom in die [een] jaar, en daarna `n tyding in die [ander] jaar, en daar geweld is in die Aarde, heerser teen heerser” (Jer. 51:46). `n “Tyding” dui dinge aan wat van die intelligensie is, en “geweld” dit wat van die wil is. Ook: “…omdat Hy geen onreg gedoen het nie en geen bedrog in Sy mond was nie” (Jes. 53:9). Hier dui “geweld” ook op die dinge van die wil; “bedrog in Sy mond” is weer dit van die intelligensie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205