DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 292

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

739. Dat deur die “waters van die vloed” die begin van die versoekinge aangedui word, is duidelik uit die versoeking ten opsigte van die dinge van die intelligensie wat hier behandel is, waar die versoekinge vooraf gaan, en, soos voorheen gesê, “dit lig is,” en vir dié rede word dit genoem “waters van die vloed” en nie net eenvoudig `n “vloed,” soos in vers sewentien nie. Want “waters” dui spesifiek op die geestelike dinge van die mens, en op die intellektuele van die geloof, en die teenoorgestelde hiervan, wat valshede is; kan gekonformeer word uit baie aanhalinges uit die Woord. [2] Dat `n “vloed” of “oorstroming” van waters die versoeking of beproewinge aandui, is duidelik uit dit wat getoon is in die inleiding van hierdie hoofstuk. So ook in Eseg: “Daarom, so spreek my Meester JaHWeH: Ja, Ek sal `n stormagtige Gees in My Grimmigheid laat losbreek, en daar sal `n oorstromende stortreën kom in My Toorn en haelstene in Grimmigheid tot vernietiging. En Ek sal die muur afbreek wat julle met smerighede besmeer het. (Eseg. 13 13‐14). Hier dui `n “stormagtige Gees” en `n “oorstromende stortreën” op die verwoesting van die valshede; die “muur vol smerighede” `n skaduwee van die hitte, want die dui die fiksie aan wat hom voordoen as die waarheid. In Jesaja: “Want U was `n laer vir die arme, `n laer vir die behoeftiges toe hy benoud was; `n skuilplek teen die stortreën, `n skaduwee teen die hitte, want die gees van tiranne is soos `n stortreën teen die muur.” (Jes. 25: 4) `n “Oorstroming” hier dui op die versoekinge ten opsigte van die dinge van die intelligensie, en is te onderskei van die versoekinge ten opsigte van die dinge van die wil, wat “hitte” genoem word. [3] Weereens: “Kyk, my Meester het Een wat sterk en magtig is, soos `n haelstorm, `n storm vol verwoesting, soos `n stortbui van geweldige, oorlopende waters wat teen die aarde gegooi word met krag.” (Jes. 28: 2), waar grade van versoekinge beskryf word. En weereens: “As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere – hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur die vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.” (Jes. 43: 2). “Waters en riviere” hier dui op valshede en fantasieë. “Vuur en vlamme” is booshede en besoedelde hebsug. In Dawid: “Daarom sal elke toegewyde U aanbid in `n tyd as U te vinde is; ja, by `n oorstroming van groot waters sal hulle nie aan hom raak nie. U is `n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid…” (Ps. 32: 6‐7), waar “oorstroming van groot waters” die versoekinge en beproewing aandui wat dan ook as `n “vloed” aangedui word. In dieselfgde: “JaHWeH het gesit oor die watervloed; ja, JaHWeH sit as koning tot in ewigheid.” (Ps. 29: 10). Uit hierdie aanhalings, en van wat vooraf gegaan het in die begin van hierdie hoofstuk, is dit duidelik dat `n “vloed” of “oorstroming” van waters niks anders aandui as versoekinge en verwoesting, alhoewel dit histories beskryf word, op die manier van hoe die mees antieke mense dit gedoen het.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205