DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 283

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

730. Dat deur “veertig dae en nagte” die duur van die beproewing en versoeking aandui, is duidelik uit die Woord van die Meester. Dat “veertig” dui op die duur van die versoeking, kom uit die feit dat die Meester Homself vir veertig dae versoek was (soos dit voorkom in Matt. 4: 1, 2; Lukas 4: 2; Mark. 1: 13). En soos die dinge in die Joodse kerk ingestel is, en ook ander verteenwoordigende kerke vóór die koms van die Meester, was alles tipes van Hom, so was ook die veertig dae en veertig nagte, daarin dat hulle verteenwoordigend is en dui op alle versoekinge in die algemeen, en spesifiek die duur van die beproewing en versoeking, wat dit ookal mag wees. En omdat die mens wat in beproewing en versoeking verkeer, ook in die verwoesting is betreffende alle dinge wat van hom Eie is, en van sy liggaam (want die dinge wat van sy Eie is, en van die liggaam moet sterf, en dit deur aanvegtinge (stryd) en versoekings, voordat hy weer gebore kan word as `n nuwe mens, of dat hy geestelik en hemels gemaak kan word), vir hierdie rede dui “veertig dae en nagte” ook op die duur van die verwoesting; en dit is dieselfde hier waar die onderwerp beide die versoekings van die mens van die nuwe kerk, genoem “Noag” en die verwoesting van die mense voor die vloed aandui. [2] Dat die nommer “veertig” die duur van beide die versoekinge en verwoesting aandui, of dit nou groot of klein is, is duidelik in Eseg: “En as jy met hierdie [dae] klaar is, moet jy, vir die tweede keer, op jou regterkant gaan lê en die straf vir ongeregtigheid van die huis van JeHûWdah dra, veertig dae lank – vir elke jaar lê Ek jou een dag op.” (Eseg. 4:6). “Veertig” dui hier aan die duur van die verwoesting van die Joodse kerk, en ook die verteenwoordiging van die Meester se beproewing en versoeking; want dit word gesê dat hy die “ongeregtigheid van die huis van JeHûWdah” moet dra. Weereens: “Geen adamiet se voet sal in haar deurgaan nie, en geen wese se voet sal in haar deurgaan nie, en sy sal veertig jaar lank onbewoond wees. En Ek sal die Aarde van Egipte tot `n verwoesting maak tot verbasing van die Aarde in haar midde en haar stede sal Ek in puin lê en in verlatenheid vir veertig jaar lank,” (Eseg. 29: 11‐12). Hier dui die “veertig” ook op die duur van die verwoesting en verlatenheid van die geloof. In Joh: “Maar die voorhof buitekant die Tempel moet jy uitlaat en dit nie meet nie, want dit is aan die nasies gegee; en hulle sal die stad van Apartheid twee‐en‐veertig maande (forty and two months) lank vertrap.” (Openb. 11: 2). [3] En weer: “En `n mond is aan haar gegee wat groot woorde en lasterlike dinge spreek, en aan haar is mag gegee om dit twee‐en‐veertig maande lank te doen.” (Openb. 13:5), en dit dui die duur van die verwoesting aan, en enigeen moet weet dat die twee‐en‐veertig maande nie bedoel word as werklike tye nie. Maar die oorsprong van die gebruik van die nommer “twee‐en‐veertig” in hierdie gedeeltes (wat dieselfde betekenis het as die nommer “veertig”) is dat “sewe dae” die einde van die verwoesting aandui, en die begin van `n nuwe, en “ses dae” dui op arbeid, van ses dae van arbeid of aanvegtinge (stryd). Sewe word daarom vermenigvuldig met ses, en bring ons dan by die syfer twee‐en‐veertig, wat die duur van die verwoesting en die versoekinge aandui, of die arbeid en die aanvegtinge, (stryd) van die mens wat wedergebore moet word, waarin daar steeds heiligheid is. Maar dit is duidelik in die gedeelte in Openbaring dat die afgeronde “veertig” geneem was vir die nie‐afgeronde nommer “twee‐enveertig.” [4] Dat die Israelitiese volk in die woestyn rondgelei was vir veertig jaar voordat hulle in die land Kanaän kon ingaan, is net so `n verteenwoordiging en dui op die duur van die versoekinge, en ook op die verwoesting van die ouer deel van die volk; die duur van die beproewing en versoeking deurdat hulle eers daarna in die land kon ingaan; en die die feit dat almal oor die ouderdom van twintig jaar wat uit Egipte uitgegaan het, behalwe Josia en Kaleb, in die wildernis dood is. (Num. 14: 33‐35; 32: 8‐14). Die dinge waarteen hulle so dikwels gemurmureer het, dui op die beproewing en versoekinge, en die plae en verwoesting wat so dikwels oor hulle gekom het. Van hierdie dinge is dit in Moses geskrywe: “En jy moet dink aan die hele pad waarlangs JaHWeH jou Elohey jou nou veertig jaar lank in die wildernis gelei het tot jou verootmoediging en beproewing, om te weet wat in jou hart is, of jy Sy Gebooie sal onderhou.” (Deut. 8: 2‐3). Dat Moses veertig dae en veertig nagte op die berg Sinai was, dui ook op die duur van die beproewing en versoeking, dit is, dit dui op die Meester se beproewing en versoeking, soos dit duidelik is dat hy (Moses) op die berg gebly het vir veertig dae en veertig nagte, en glad nie brood geëet het of water gedrink het nie, en smeek daar dat die mense nie vernietig moes word nie. (Deutr. 9: 9, 11, 18, 25‐29; 10: 10). [5] Die rede hoekom “veertig dae” genoem word, is dat dit dui op die duur van die versoeking, soos gesê, dat die Meester Homself die versoeking deur die duiwel moes ondergaan het vir veertig dae. En daarom – soos wat alle dinge verteenwoordigend van die Meester is – dat wanneer die idee van versoeking en beproewing teenwoordig was met die engele, was daardie idee aangebied in die wêreld van die geeste deur sulke dinge as wat in die wêreld is, soos in die geval met alle engele idees gedurende hulle afdaling in die wêreld van die geeste; deurdat hulle verteenwoordigend aangebied word. En op dieselfde manier was die idee van beproewing en versoeking verteenwoordig deur die nommer “veertig” omdat die Meester beproef moes word vir veertig dae. Met die Meester, en daarom met die engele hemel, is dit dieselfde of `n ding teenwoordig is, of as dit nog moet kom; wat nog moet kom is teenwoordig, of wat gedoen moet word is gedoen. Hieruit kom die verteenwoordiging van die versoeking en beproewing, ook as verwoesting in die verteenwoordige kerk, deur “veertig.” Maar hierdie dinge kan nie so maklik verstaan word, omdat die invloei van die engele hemel in die wêreld van die geeste is nie bekend nie, ook nie wat die geaardheid van die invloei is nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205