DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 429

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

899. Vers 14. In die tweede maand, op die sewen‐en‐twintigste dag van die maand, was die aarde droog. Die “tweede maand” dui op die totale staat voor die wedergeboorte, “op die sewen‐entwintigste van die maand” dui op dit wat heilig is; “was die aarde droog” dui daarop dat hy nou wedergebore is. Hierdie woorde is `n gevolgtrekking van wat vooraf gegaan het, en `n begin van dit wat volg. In die tweede maand. Dat dit die totale staat verteenwoordig voor die wedergeboorte, is duidelik uit die betekenis van “twee” in die Woord. “Twee” dui op dieselfde as “ses,” dit is, die stryd en arbeid wat die wedergeboorte vooraf gaan; dus hier die totale staat wat die voltooiing van die mens se wedergeboorte voorafgaan. Periodes van tyd, groot of klein, is gewoonlik onderskeibaar in die Woord as “drieë” of “sewes” en word genoem “dae,” “weke,” “maande,” “jare,” of “eeue.” “Drie” en “sewe” is heilig, “twee” en “ses” is nie heilig nie, maar is relatief ontheiliging, soos hierbo gewys (n. 720). “Drie” en “sewe” is beide heilig vir die addisionele rede dat hulle toepaslik is op die laaste oordeel, wat moet kom op die “derde’ of op die “sewende” dag. Die laaste oordeel kom vir almal wanneer die Meester kom, beide in die algemeen en in die besonder. As voorbeeld: Daar was `n laaste oordeel toe die Meester in hierdie wêreld gekom het, en daar sal `n laaste oordeel wees wanneer Hy sal kom in glorie; daar is `n laaste oordeel wanneer Hy na enige mens kom, of dit nou in die besonderse of algemene is; en daar is `n laaste oordeel vir elkeen wanneer hy sterf. Hierdie laaste oordeel is wat bedoel word deur die “derde dag” en die ‘sewende dag” wat heilig is vir hulle wat goed gelewe het, maar nie heilig vir hulle wat `n slegte lewe gelei het nie. Dus is die “derde dag” of die “sewende dag” bevestigend of toepaslik op hulle wat veroordeel word tot die dood, en hulle wat geoordeel word tot die ewige lewe. “Twee” en “ses” wat drie en sewe vooraf gaan het `n verhouding tot, en dui oor die algemeen al die state aan wat vooraf gaan. Dit is dan die betekenis van “twee” en “ses” in toepassing op enige onderwerp, en op enige ding wat die onderwerp is waarop dit van toepassing is, en is meer duidelik uit wat nou gaan volg aangaande die nommer sewen‐en‐twintig. ooooooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooooo

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205