Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 202

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

197. Dit volg dus hieruit dat in die Woord beteken plekke en afstand of ruimte, en alle ander dinge wat op enige manier verwys na ruimte, verwys na die status, soos bv. afstand, nader, verder weg, weë, reise, vertoef, myle en “furlong”, pleine, velde, tuine, stede en strate, beweging, maateenhede van verskillende soorte, lank, breed, hoog en diep, en ontelbare ander dinge, want die meeste dinge in die mens se gedagtes van die wêreld neem iets op van ruimte en tyd. [2] Ek sal net hier noem wat word bedoel met lengte, breedte, en hoogte in die Woord. In hierdie wêreld is dit wat lank en breed is, wel lank en breed in verhouding met ruimte, en dieselfde is waar oor hoogte. Maar in die hemel, waar daar geen denke van ruimte is nie, beteken lengte `n staat van die goeie, breedte `n staat van die waarheid, en hoogte die verskil tussen hulle in ooreenstemming met die grade (sien n. 38). Dit is die betekenis van hierdie drie dimensies, omdat lengte in die hemel van die ooste tot die weste is, en hulle wat daar woon is in die goeie van die liefde, terwyl breedte in die hemel van suid na noord is, en hulle wat daar woon is in die waarheid van die goeie. (sien n. 148), terwyl hoogte in die hemel op beide van toepassing is ten opsigte van grade. Dit is hoekom lengte, breedte en lengte hierdie spesifikasies het in die Woord, soos in Esegiël (vanaf hoofstuk 40 tot 48), waar die nuwe tempel en die nuwe aarde, met die kamers, voorhowe, hekke, deure, vensters en hele omgewing beskrywe word deur mates wat gegee is in lengte, breedte, en hoogte, waardeur `n nuwe kerk, en die goeie en die waarhede wat daar in is, voorgestel word. Waarvoor anders sal daardie mates dan wees? [3] Net so word die Nuwe Jerusalem beskrywe in die Apokalips in hierdie woorde: “En die stad het vierkantig gelê, en sy lengte was net so groot as sy breedte. En hy het die stad met die meetroede gemeet op duisend-vyfhonderd myl; sy lengte en breedte en hoogte was gelyk.” (Openb. 21:16). Omdat “Die Nuwe Jerusalem” hier die nuwe kerk simboliseer, sal hierdie afmetings die dinge van die kerk simboliseer, “lengte” is die goeie van die liefde, “breedte” die waarheid van die goeie, “hoogte” die goeie en die waarheid met betrekking tot die grade. “Twaalf duisend myl” alle goeie en waarhede in die hele kompleks. Anders, hoe kan daar gesê word `n hoogte van twaalf duisend myl, dieselfde as die lengte en die breedte? Dat “breedte” in die Woord die waarheid voorstel is duidelik vanuit Dawid-JHWH: “…en my nie oorgegee het in die hand van my vyand nie; U het my voete op vrye grond laat staan.” (Psalm 31: 9). “Uit die benoudheid het ek Jah aangeroep; Jah het my verhoor in die ruimte.” (Psalm 118:5). Behalwe ander gedeeltes (soos in Jesaja 8:8 en Habakkuk 1:6. So is dit in ander gevalle.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205