Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 541

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

526. Ek het sporadies met die engele gesels hieroor, en het hulle vertel dat die meeste in die wêreld wat in boosheid lewe, wanneer hulle met ander gesels aangaande die hemel en die ewige lewe, het geen ander idee dat om in die hemel te kom is dit net `n kwessie van toegelaat te word, net deur genade alleen. En dit word spesiaal deur hulle geglo wat die geloof die enigste medium maak waardeur hulle gered kan word. Vir sulkes van die beginsels van hulle godsdiens tot die lewe en dade van liefde wat die lewe maak, en niks van die ander middele waardeur die Meester die hemel in die mens inplant en maak hom dan ontvanklik vir die hemelse genot, en soos wat hulle alle ander werklike bemiddeling verwerp, kom hulle tot die slotsom, as `n noodsaaklike gevolg van die beginsel dat die mens die hemel binnegaan uit genade alleen, waardeur God die Vader geglo word om beweeg te word deur die voorspraak van die Seun. [2] Oor al hierdie sê die engele hulle weet van so `n leerstelling sal volg uit die gevolglike aanneming deur die mens dat hy deur genade alleen gered kan word, en siende dat hierdie leerstelling die hoof is van al die res, en omdat dit nie waar is nie, kan daar geen lig van die hemel instroom nie, en dit is die bron van die onkunde wat heers in die kerk betreffende die Meester, hemel, die lewe na die dood, hemelse geluk, die essensie van die liefde en naasteliefde, waar dit vandaan kom en wat dit is, wanneer dit geweet moet word dat die gedagtes nooit `n mens se lewe uitmaak nie, maar wel die wil en gevolglike dade, en dat die lewe van die gedagtes is slegs tot die mate dat die gedagte afgelei is van die wil, ook is die lewe nie van die geloof behalwe so ver as wat die geloof afgelei is van die liefde. Die engele is hartseer dat hierdie persone nie weet dat geloof alleen is onmoontlik in enigeen, siende dat geloof apart van sy oorsprong, wat liefde is, niks ander is as kennis, en in sommiges slegs `n oorreding wat die skyn van geloof het (sien bo, n. 482). So `n skyn is nie in die lewe van die mens nie, maar buite dit, siende dat dit afgeskei is van die mens tensy dit saamhang met sy liefde. [3] Die engele sê verder dat hulle wat aan hierdie beginsel vashou betreffende die essensieële middele van redding in die mens het nodig om te glo in genade apart van die middele, want hulle neem beide waar van die natuurlike lig en van die ervaring van sig dat geloof afgeskei nie die lewe van die mens saamstel nie, siende dat daardie wat `n bose lewe lei in staat is om te dink en om oorreed te word net soos die ander, en hiervan kom die geloof dat die bose saam met die goeie gered kan word, op voorwaarde dat op die uur van die dood hulle met vertroue praat oor voorspraak, en oor die genade wat toegestaan word deur daardie voorspraak. Die engele verklaar dat hulle nog nooit enigeen gesien het wat `n bose lewe gelei het wat in die hemel opgeneem is op grond van genade nie, en dit nog apart van die middele, wat ookal sy vertroue of vrymoedigheid ( wat by uitstek bedoel word deur geloof) hy uitgestal het in sy gepraat in die wêreld. [4] Wanneer daar gevra word oor Abraham, Isak, Jakob, Dawid, en die apostels, of hulle in die hemel ontvang is op grond van genade sonder die middele (werke), het die engele gesê nie een van hulle is so in die hemel ontvang nie, maar elkeen in ooreenstemming met sy lewe in die wêreld, dat hulle weet waar dit is, en hulle word daar nie hoër aangeskryf as die ander nie. Hulle sê dat hierdie persone word in die Woord met eer vermeld vir die rede dat in die interne sin word die Meester bedoel deur hulle – deur Abraham, Isak en Jakob, die Meester ten opsigte van die Goddelike en die Goddelike Mensheid, deur Dawid die Meester ten opsigte van die Goddelike koningskap, en deur die apostels die Meester ten opsigte van Goddelike waarhede, ook dat wanneer die Woord gelees word deur die mens, het die engele geen gewaarwording wat ookal van hierdie mense nie, want hulle name kom nie in die hemel voor nie, maar in plaas daarvan het hulle `n gewaarwording van die Meester soos Hy nou net beskryf is, gevolglik, in die Woord wat in die hemel is (sien bo, n. 259) word daar nie sulke name vermeld nie, siende dat die Woord die interne sin is in die Woord wat in die wêreld is. 526.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205