Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 397

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

385. Daar was sekere engele wat, van `n praktyk wat verwerf is in die lewe van die liggaam, my besoedel het met `n vreemde listigheid, en dit met `n sagte golfagtige invloei soos die gebruiklike invloei van goed geaarde geeste, maar ek het waargeneem dat daar `n listigheid betrokke was en ook ander soortgelyke booshede in dit wat hulle aanspoor om te verstrik en te mislei. Ten slotte het ek met een van hulle gepraat wat, so was ek vertel, toe hy nog in die wêreld geleef het, `n leier van `n weermag; en ek neem waar dat daar `n wellustigheid in sy idees van denke is, en ek praat met hom oor die huwelik, en gebruik geestelike spraak met voorstellende idees, wat ten volle alles uitdruk wat bedoel word en baie ander dinge in `n oomblik. Hy sê dat in die lewe in die liggaam het hy owerspel as niksseggend en van geen betekenis beskou. Maar ek was toegelaat om hom te vertel dat owerspel afskuwelik is, alhoewel vir iemand soos hy kom dit nie so voor nie, en dat dit eintlik toelaatbaar is, op grond van die verleidelike en aanloklike genot daarvan. Dat dit afskuwelik is kan hy weet uit die feit dat huwelike die teelaarde of kweekskole is van die menslike geslag, en dus ook die kweekskole is van die hemele, gevolglik mag hulle onder geen omstandighede ontheilig en geskend word nie, maar moet as heilig beskou word. Dit moet hy weet uit die feit, wat hy behoort te weet omdat hy in hierdie ander lewe in `n staat van ontvanklikheid is, dat huweliks liefde daal af vanaf die Meester deur die hemele, en van daardie liefde, soos die van `n ouer, is daar wederkerige liefde wat die fondasie van die hemele uitmaak; en weer hiervan, dat as owerspeliges net naby die hemelse gemeenskappe kom, neem hulle hul eie stank waar en werp hulleself neer daarvandaan tot in die hel. Ten minste moet hy dit weet dat om `n huwelik te ontheilig is teenstrydig met die Goddelike wette, en teenstrydig met die burgerlike wette van alle koninkryke, ook teenstrydig met die ware lig van die rede, omdat dit teenstrydig teen beide die Goddelike en menslike orde is, om nie eers ander oorwegings op te noem nie. Hy antwoord dat hy nie so gedink het toe hy nog in die liggaam was nie. Hy wens om daaroor te argumenteer of dit so was of nie, maar was vertel dat die waarheid laat nie so `n argumentasie toe nie, want argumente verdedig dit waarin jy `n genot het, en dus jou booshede en valshede, en hy behoort eerste te dink aan die dinge wat aan hom gesê is want dit is die waarheid, of ten minste daaraan te dink vanuit die beginsels wat wel bekend was in die wêreld, dat niemand aan `n ander persoon moet doen wat hy nie self aan hom gedoen wil hê nie, daarom moet hy dit oorweeg of hy nie self die owerspeliges sou verafsku as enigeen sy eie vrou so sou verlei het nie, wat hy liefgehad het soos enigeen wat liefhet in die eerste periode van die huwelik, en of hy in sy staat van wraak homself sou uitdruk oor hierdie onderwerp, ook omdat hy `n man van talente is, sou hy nie in hierdie geval homself meer beslissend bekragtig as die ander teen owespel, om selfs hulle na die hel te stuur.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205