BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 162

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Depressie - Stemming

1602 Mense skenk geen aandag aan die verskillende onderstrominge wat hulself openbaar as verskillende buie nie en so weet hulle nie dat selfs hierdie strominge nie toevallig is nie, dat die stemming van mense daarom slegs die resultaat is van hul houding tenoor God of die teenoorstaande mag. Veral sal die persoon wat aan dergelike buie ly sigbaar gegryp word deur die liefde van God, want God sorg vir `n persoon wat in gevaar is om Hom te vergeet deur sy temperament te beïnvloed, deur sy vreugde vir die lewe te bederf en hom neerslagtig te laat word en in baie gevalle is dit ongelooflik voordelig, want gedurende sulke tye sal die mens se gedagtes na sy Skepper keer; want slegs wanneer alle wêreldse dinge hul waarde verloor, sal die mens sy ware doel onthou. Daarom moet die mense dae van innerlike stryd ervaar, dae wanneer hulle van die onbelangrikheid van aardse plesier bewus kan word. Die oorsaak daarvan hoef nie altyd daadwerklike ontbering en lyding te wees nie, `n persoon se sombere stemming kan van binne kom sonder enige eksterne rede. En dit is die invloed van die wesens aan wie die mense toevertrou word, wat besorg is oor die redding van hul siele en angstig elke beweging van die menslike hart bewaak.

Daar is `n ernstig risiko dat `n persoon al sy krag kan gebruik om die eise van die aardse lewe die hoof te bied; dan sal hulle tussenbeide kom deur sy verlange na aktiwiteit sterk te rem, as ook sy plesier vir die aardse lewe en die persoon sal gevolglik gedeprimeer voel. En dit is goed as die mens toelaat dat hy daardeur beïnvloed word. As sulke tye die resultaat is van ure van innerlike besinning, sal hulle nie vergeefs na die mens gekom het nie. Maar tog luister alle mense nie na hierdie innerlike waarskuwings nie. Die meeste probeer om hul emosies deur verhoogde plesier te onderdruk en slaag daarmee, juis omdat hulle wil hoofsaaklik gekonsentreer word op die aardse lewe en hulle geen notisie neem van sulke buie nie, hulle poog slegs om die ou toestand van innerlike tevredenheid te herstel. Die mense moet nie kla as hulle dae in hul lewe ervaar wat moeilik en ondraaglik lyk nie en wat slegs deur hul emosionele lewe veroorsaak was. Die liefde van God is baie naby aan hulle en sulke tye is eenvoudig `n manier van hulp deur vriende in die hiernamaals wat die persoon wil teëhou om homself in aardse plesier te verloor. Alles op aarde wat lyk asof die mense plesier moet opoffer, is altyd slegs `n genadebewys van die goddelike liefde, wat slegs hierdie weg gebruik om `n persoon op die regte weg te help, op die weg wat hom na ewige glorie sal lei en hom alles sal oorkompenseer wat hy op aarde moes opoffer, want aardse plesier sal ophou bestaan, maar ewige geluksaligheid sal altyd bly en slegs dit moet begeer word. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205