BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 267

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Christendom - Formaliteite – Geveg teen skole van gedagte toegelaat

2292 Dit wat julle glo om te besit, moet eers verwerf word, omdat julle iets nie julle eie kan noem solank julle met `n formaliteit tevrede gestel word nie. Die onderrig van Christus was gedwing om `n formaliteit te word en hierdie formaliteit word nou verkeerdelik Christendom genoem. Derhalwe noem mense hulself Christene as hulle hierdie formaliteit naleef. Hulle neem aan om die onderrig te besit wat deur Christus geleer was, hulle glo om aanhangers van die kerk van Christus te wees en tog kan hulle ver daarvan wees, as hulle nie volgens die onderrig van Christus lewe nie. Nou dan, as julle ware Christene wil wees, moet julle julleself inspan om diep te delf in die goddelike onderrig van liefde wat Jesus Christus op aarde geleer het. Slegs dan sal dit julle besitting word, dan sal julle iets wonderliks besit en slegs dan kan julle Christene genoem word.

Die Christendom van vandag is nie wydverspreid nie, omdat daar slegs weinig mense op aarde is wat in harmonie met die leer van Christus leef en hulle word oral gevind, dus in elke benaming en skool van gedagte is daar mense by wie die goddelike onderrig van liefde die leidende beginsel vir hul aardse lewe geword het. En hulle is die ware Christene, hulle neem nie uiterlike formaliteite waar nie, nóg is hulle afhanklik van spesifieke organisasies deur mense gestig, wat aanspraak maak om deur God opgerig te wees. Die geestelike gehegtheid is inderdaad baie voordelig vir die ontwikkeling van die siel, terwyl `n formele eenheid meer `n belemmering is, aangesien dit die gevaar inhou dat die formele eenheid meer waargeneem sal word as die onderrig, wat die kern van elke geestelike poging moet vorm. En om hierdie rede sal die eintlike formaliteit, d.w.s. die struktuur wat ontwikkel is as `n dop om die kern te hou, verrot en ineenstort.

Alles wat deur mense gebou is, sal met verloop van tyd verdwyn en dan sal daar gesien word wie aanspraak kon maak op ware kennis, diepgaande geloof en die suiwere onderrig van Christus as sy eie. Die mense sal nou die diepte van hul Christendom moet bewys en tot welke mate hulle van formaliteite afhanklik geword het, wat suiwer menslike werk is en daarom ook nie kan bly bestaan nie, omdat alles wat deur mense gemaak is, nie kan bly bestaan nie en slegs die van God blywend is. Maar God het deur Jesus Christus die goddelike onderrig van liefde in `n suiwer en onveranderde vorm aan die mense gegee en dit sal ook so bly. Maar alles wat deur mense toegevoeg of verander is, sal vergaan. En so sal geen skool van gedagtes wat van die onderrig van Christus afwyk, bly bestaan nie. Om hierdie rede laat God die geveg tussen die verskillende skole van gedagtes toe, alhoewel dit nie Sy wil is dat daar teen alles wat geestelike inspanning op aarde openbaar, geveg moet word nie. Maar Sy ewige ware Woord sal met al hoe meer duidelikheid na die aarde gestuur word, dit sal telkens weer toeganklik gemaak word vir die mense as die suiwer onderrig van Christus, sodat hulle dit tot hul geestelike besit kan maak en dan hulself vorm as ware Christene, wanneer hulle ooreenkomstig hierdie onderrig sal lewe. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205