BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 285

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die brein - Toevloei van goeie of slegte kragte

2363 Uit die geesteryk stroom daar voortdurend idees en opvattinge na julle toe, wat julle slegs hoef aan te neem om dit julle eie te maak. Julle wil is beslissend van welke aard hierdie denkbeelde is wat julle aanneem, want julle kan dit van die lig, sowel as dit van die duisternis julle eie maak, volgens julle wil.

Die dinkapperaat van die mens is so fyn gekonstrueer, dat hy in werking gesit word deur elke uitstraling, d.w.s. sodra die gedagtes hom soos `n golf omspoel, tree hy in werking deurdat hy aanneem wat hom beval, wat dus begunstig word deur die mens se wil. Want die wil beslis, hy verleen effektief aan `n sekere deel van die gedagtes toegang, terwyl hy die ander verwerp, na gelang van sy houding teenoor die goeie, die goddelike, of teenoor die mag wat vyandig is teenoor God. Want die toevloei van gedagtes van beide magte, van die geestelike krag vol lig of die duistere geestelike kragte, ervaar die mens as weldadig of onaangenaam en neem daarom die een aan, terwyl hy die ander afwys.

Sodoende is die wesenlike instelling tot God beslissend welke idee die wil van die mens op homself sal laat inwerk, want wat sy denkapperaat eenmaal opgeneem het, bly hom voortdurend tot beskikking, want dit kom steeds na die oppervlakte sodra die mens hom daarmee wil besighou.

As die wil van die mens na die goeie gekeer is, dan sal die opgeneemde gedagtes ook daarmee ooreenstem, dus sal hy slegs sulke mededelinge begryp wat hom uit die ligryk toestroom, dus sal hy die goddelike Wil nie teenspreek nie. So `n mens sal hom vernaamlik met geestelike dinge besighou en wêreldse sake buite beskouing laat. Hy sal geestelike honger bespeur en dit aanneem wat geestelik deurgegee word, wat ooreenstem met sy verlange, terwyl hy die ander verwerp.

En so bou elke mens sy geestelike besit self op, dit word vir hom van alle kante gebring, d.w.s. goeie en slegte kragte span hulle in om hul gedagtewêreld aan die mens te ontsluit en hom gewillig te maak om dit aan te neem wat hulle hom aanbied.

Verbind die mens hom nou in gedagtes of in gebed met God, dan sal hy vanselfsprekend ook die sienswyse aanneem wat hom deur God verbinde kragte toegestuur word en deur hierdie kragte word ook die invloed van die aan God vyandige mag afgeweer. Dit is weer a.g.v. die wilsuitinge van die mens, wat hom positief of negatief instel teenoor dit wat hom deur gedagtes aangebied word.

En daarom kan die mens wat na God verlang, gerus wees dat hy ook korrek sal dink, want deur die verlange na God, stel hy homself in staat om die toevloei van geestelike goeie kragte op te neem. En hy sal die denkbeelde van die vyandige krag as vals aanvoel en nie werd om aan te neem nie. Die goeie geestelike kragte vorm sy oordeelsvermoë vir die goeie en die verkeerde en hulle waak daaroor dat die gewillige mens aan geen slegte invloede ten prooi val nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205