BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 62

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Vashou of los van gedagtes volgens God se wil - Vrees vir die dood

722 Alle gedagtes wat na jou vloei, word deur jou wil begryp. Die ware God-toegewyde sal altyd dit wat nie bedoel is om neergeskryf te word nie, elimineer. Daarom sal jy slegs sodanige openbaringe ontvang wat heeltemal voldoen aan God se wil, en wat tog gedeeltelik net bedoel is vir jou en gedeeltelik as `n suiwer leerstelling aan die mensdom. Hoe meer ywerig en toegewyd jy jou werk doen, wat bedoel is om `n seën vir die mensdom te wees, hoe meer verdienstelik sal jy word vir die barmhartigheid om God se Woord te ontvang, want elke gebeurtenis het `n wyse betekenis vir God. Hy is aanhoudend besig om daardie aardse kinders, wie se oë nog blind is, oop te maak, want God se liefde vir Sy lewende skeppings is oneindig. Enigiemand wat homself toevertrou aan hierdie Liefde, word voortdurend deur Hom beskerm en liefdevol versorg.

Die lewe bied die aardse kinders baie verskillende geleenthede, maar dit dra net by dat hulle hul Skepper vergeet. Hulle sal daarvan hou om hul dae op aarde kommervry te spandeer en sal nie `n einde van hul liggame vrees nie. En daarom streef hulle altyd net na materiële goedere en stoot graag enige gedagtes van die dood ver op die agtergrond. Dit is egter nadelig vir die siel, want die dood word net `n gedagte van vrees of ongemak soos wat hulle ouer word. En dit is nie in lyn met die goddelike orde nie.

Enigiemand wat sy siel in gedagte hou op aarde, sal nie bang wees vir die dood nie, want hy sal dit net sien as `n bevryding van sy siel en die ingaan in die ewige vrede. Die Skepper is enkel en alleen gemoeid om die aardse kind te laat verstaan dat die aardse aktiwiteit die kleinste deel van die behoud van die goddelike skepping is en dat die werk van verbetering van die siel `n persoon se belangrikste taak op aarde is. Alles wat help om die liggaam en `n goeie lewenstandaard te handhaaf, sal vroeër of later ten prooi val aan verganklikheid, maar wat `n persoon vir die redding van sy siel doen, is vir ewig, net soos die siel self vir ewig is. Die siel kan nooit ophou om te bestaan nie, maar dit is van die allergrootste belang in watter toestand, d.w.s. in watter toestand van lig sy in die hiernamaals sal ingaan, omdat die onderskeie toestande van lig die deurslaggewende faktor is of die siel sal ly of hemelse saligheid sal geniet. Dit is baie pynlik vir die siel om die lig te begeer, maar daarsonder moet klaarkom as gevolg van haar eie skuld. En dan weer, sal dit die siel baie gelukkig maak as sy toegelaat word om die gebiede van lig te betree en sodoende deel te neem in die hemelse Vader se nabyheid. Amen.



 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205