BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 332

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die geloof aan `n lewe van die siel na afsterwe– God se genade

2767 Deur die genade van God word daar vir julle `n weg getoon, wat, as julle daarop gaan, julle onherroeplik omhoog sal lei. Daar is geen gawe van Bo so seënryk as die aanbied van die goddelike Woord nie, want dit gee julle die riglyn vir julle aardse lewenswandel en verklaar aan julle die wil van God. En die vervulling van die goddelike Woord is `n geestelike voordeel, wat die doel en die betekenis van die aardse lewe is.

Die mensdom se geestelike armoede, sy ontstellende lae emosionele graad van volwassenheid, word nie erken deur die mens nie, hulle glo nie in `n hoër geestelike ontwikkeling op aarde nie, want hulle is fisies en geestelik slegs verbonde aan die aarde. Al hul voornemens en pogings streef slegs na die bymekaarmaak van aardse goedere, en die vervolmaking van die siel as die doel van die aardse lewe word slegs as `n fantasie van die verbeelding beskou, wat vanuit die menslike wil voortkom en nie bewys kan word nie.

Slegs weinig glo aan `n lewe na die dood, maar alleen hierdie geloof maak die noodsaaklikheid van hoër ontwikkeling op aarde verstaanbaar, want slegs dan maak die hele skepping sin, naamlik om die hoër ontwikkeling van die gees te dien.

Maar omdat die geloof by die mense ontbreek omdat hulle `n lewe van die siel na die dood ontken, besef hulle nie dat daar ook `n geestelike doel met die skepping is nie. Hulle sien eerder dat die aardse lewe self die sin en doel daarvan is en hulle dink dat alles bestaan om die liggaam te dien, om dit te voorsien met die grootste moontlike gemak. En hierdie houding verhoog nie die graad van volwassenheid van die mens nie, maar bevorder eerder die verlaging daarvan, as die mens nie hulp ontvang nie, as die liefde van God hom nie te hulp kom met Sy genade en hom verlig nie.

En hierdie genade stroom hul nou toe, maar dit word gladnie deur baie mense besef nie, anders sou hulle verheug gewees het en sou hulle hul stryd op aarde met toenemende weerstand gestry het. Maar die mensdom is geestelik blind. Hulle herken nie die suiwerste waarheid vanuit die Hemele nie en het slegs oë vir die wêreld. Hulle verstaan al die wêreldse dinge, maar dit ontbreek hulle aan die innerlike drang om bo-oor hierdie dinge te kyk om die verborge dinge te leer ken, want niemand kan aan hulle bewys lewer van die lewe na die dood nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205