BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 464

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die krag van geloof en gebed

3427 `n Gelowige gebed sal wonders tot stand bring as julle dit in bange nood na My opstuur. En dus het julle `n hulpmiddel wat alle nood kan verban. Hoekom wil julle dan nog bang wees? Want so `n gebed hoor en verhoor Ek, omdat dit welgevallig is vir My. Glo in My en in My Liefde. Glo in My almag en roep My aan en Ek sal julle te hulp snel, want Ek wil nie hê dat julle moet ly nie.

Maar Ek wil deur julle erken word as Vader van Sy kinders en daarom wil Ek dat julle vol vertroue met alle sorge na My toe sal kom, sodat Ek dit van julle kan wegneem, want daartoe het Ek die Mag en ook die Wil. Ek kan julle help en Ek wil julle help, indien julle My nie ontrou is nie, wanneer julle julself as My kinders beskou en die begeerte het om tot die Vader te kom. En hierdie wil bring julle tot uitdrukking deur `n gelowige gebed, deur in diep geloof vir My Genade, Krag en Hulp te vra, wat die toestand is wat op aarde bereik moet word en wat julle in staat stel om `n blik te werp in die geesteryk. Hierdie toestand gee ook aan julle die vervulling van julle versoeke, want dan is julle so dat Ek julle kan toeroep: “Vra en dan sal daar vir julle gegee word”. Ek het hierdie belofte Self vir julle gegee en Ek sal dit waarlik vervul as julle op die regte manier tot My bid.

Maar `n ware gebed moet in kinderlike vertroue na My opstyg. Julle moet nie `n oomblik daaraan twyfel dat Ek julle gebed sal verhoor nie. Julle moet my oorgrote Liefde vir julle voor die gees roep en rotsvas op hierdie Liefde bou, sodat Sy julle niks kan weier nie. Maar julle gebed moet hoofsaaklik julle sieleheil geld en slegs om die afwend van aardse swaar nood. Maar nooit moet julle vir onbeduidende dinge vra nie, want wat julle nodig het vir julle aardse lewe, sal Ek julle laat toekom, indien julle ernstig na My ryk sal streef.

Maar as julle in aardse benoudheid kom, vlug dan vol vertroue na My Vaderhart en Ek sal elke nood verdryf. Daarom sal julle nooit alleen wees nie, nooit hulpeloos en verlate wees nie, want altyd sal julle die gebed hê, indien julle gelowig is. En steeds sal `n gebed, wat uit die hart kom, My welgevallig wees. En Ek verleen My hulp aan die mens, dikwels op `n wonderbaarlike wyse, omdat niks vir My onmoontlik is nie en Ek daarom ook die swaarste nood kan verban, wanneer Ek daardeur `n gelowige mensekind te kenne wil gee van die krag van geloof en gebed. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205