BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 29

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Gevaar van selfsug – Liefde vir God en die naaste

343 God, die Heer is gereed om julle te alle tye te troos, en Hy sal dit in oorvloed doen as julle julle vertrouend tot Hom wend. Waar die Heer self op hierdie manier sorg vir elke wese, sal julle Sy barmhartigheid elke dag ervaar. Hy sal julle harte standvastig lei na die Ewige as julle net daarna streef. Egter slegs `n klein hoeveelheid selfsug, sal die groot barmhartigheid van krag wat aan julle deur God meegedeel is verswak, want iemand wat sy eie ego op die voorgrond stel, sal skaars die regte weg betree of daarop bly. Want liefde vir God en die naaste is die hoogste gebod wat alles omvat. Moet julle nie probeer om hierdie gebod eerste te vervul nie? In daardie geval, moet julle julleself egter nie op die voorpunt stel nie.

Alles wat julle is en besit is aan julle deur God gegee, en tot dieselfde mate moet julle aan julle medemens gee, julle moet hulle alles gee wat julle van waarde ag voor julle na julself kyk en sodoende die ander persoon liefhê soos jouself. Op hierdie manier, ontvang julle dieselfde mate van goddelike barmhartigheid van die Heer as die maat wat julle aan jul naaste gegee het. As julle hierdie hoogste plig beoefen, sal jul lewe op die aarde julle nog geweldige wonderlike dinge bied, in soverre dit julle weg na die Vader makliker sal maak en julle, wat dan voortdurend binne die uitstraling van die goddelike liefde staan, sal in staat wees om julself vir die ewige op te voed.

`n Kort gebed om krag te ontvang vir al die regte stappe sal selfs hierdie gebod vir julle maklik laat lyk om te bereik, en in lewendige kommunikasie met jul geestelike vriende, sal julle die liefde en wysheid van God altyd dieper binnedring en leer om na alles uit `n geestelike oogpunt te kyk. Die gebod van liefde sal julle tot konstante aktiwiteit stimuleer tot aan die einde van jul lewe, en dan sal julle jul lewe op aarde nie tevergeefs geleef het nie, maar gehelp het met die bevordering van julle siele. Dit wat julle aan jul naaste uit liefde gedoen het, sal ruim terugbetaal wees as julle daardeur `n toestand van groter volmaaktheid bereik en die beloning van die hemel verkry. Amen.



 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205