BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 61

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Slegs Liefde erken die Godheid –Soekers na God

721 Slegs in liefde sal julle in staat wees om die Godheid te herken, en `n geweldige drang vir die waarheid sal in julle ontstaan wanneer julle liefdevol besig is. God sal Homself as die Liefde Self aan mense openbaar. Gevolglik sal iemand wat in die lig van die waarheid bly, deur die liefde omhels word en inpas in alles wat deur God se liefde verwag word. Daarom, iemand wat God se wil vervul en streef na toenemende volmaaktheid, sal by wyse van spreke, elke aksie baseer op God se liefde en daardeur, omdat hy uit God ontstaan het, homself weer verenig met die oorspronklike Krag van alles wat bestaan, met goddelike liefde. Alle daaropvolgende aktiwiteite moet dus sy innerlike krag van liefde versterk. Voortaan sal hy dan onvermydelik alle geestelike krag na homself trek wat op hulle beurt, sy wil om lief te hê verhoog en hom stimuleer om dit in werking te stel, want al die krag van die hemel en die aarde, afkomstig vanuit die liefde vir God, as die Liefde Self, sal verenig.

Daarom sal alle God-soekende wesens op die aarde hulself eers so na binne keer dat hulle, deur hul aanvaarding van God se Woord, wat die uitstorting van goddelike liefde is, in staat sal wees om God te ken. En vanuit hierdie besef sal liefde na vore kom en bly groei, en omdat God Liefde Self is, sal die soektog van `n aardse wese nie onsuksesvol bly nie, want die verlange na God is reeds liefde, die mens is net nie bewus daarvan nie, want God neem in Sy liefde besit van elke mens wat na Hom soek.

As julle dit wil verstaan, moet julle in die natuur kyk waar `n ewige totstandkoming van die onvermoeide kreatiewe wil getuig, naamlik God se voortdurende lewendige aktiwiteit van liefde. Alles wat tot stand kom, sal lewe om God te bereik, en selfs al is die weg `n oneindige lang en moeilike een, sal die geestelike nogtans die finale geleentheid hê om te lewe as `n mens in die vlees, en dit sal sy volmaaktheid beteken, as sy vrye wil nie gekant is teen die goddelike wil nie. Dus sal God se liefde die mens verstaanbaar vashou, waar net die geringste wil om te vorder bestaan, en die verlange van iemand wat God in sy hart wil herken, sal waarlik nie tevergeefs bly nie. En al die geestelike magte sal bymekaarkom om die tot nou toe geïsoleerde krag te versterk deur die instroming van geestelike krag uit die hiernamaals, en dus sal `n ware God-soekende mens nooit toegee aan die gevoel van sy eie swakheid om sy plan te laat vaar nie, maar sy voor-die hand-liggende voortdurende hernude wilskrag, sal hom laat aanhou op die weg van insig en hom uiteindelik lei na die doel. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205