BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 192

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Werk vir God en Sy koninkryk 4171 En so sal ‘n nuwe periode vir julle begin, ‘n tyd van baie aktiwiteite vir My en My koninkryk, en julle sal nie spyt wees dat julle julle dienste vir My aangebied het nie, aangesien julle seën op julle werk sal ondervind, julle sal My kerk laat vermenigvuldig, die kudde van gelowiges rondom julle sal uitbrei en julle sal kan onderrig gee en My Gees sal Haarself voortdurend deur julle openbaar. Julle sal altyd van My teenwoordigheid verseker wees en hierdie wete sal julle selfversekerd maak onder mense met ‘n vyandige houding. Want dit sal ’n stryd bly van Waarheid teen leuens en foute, want die mensdom alreeds te diep verstrengel in laasgenoemde. Nietemin sal die mense aanvanklik bereid wees om na julle te luister, en die tyd wat sal volg op die natuurkatastrofe behoort benut te word, aangesien julle in staat sal wees om vryelik te praat, ongehinderd deur wêreld magte. Daarom sal Ek getroue arbeiders nodig hê gedurende hierdie tyd en hulle altyd graag wil uitnooi, aangesien hulp gebring moet word aan hulle wie se harte deur hul lot verhard is en wie oral sal soek vir die rede en doel van die natuurkatastrofe. Hulle sal nog ‘n beskeie geloof in goddelike regverdigheid hê, en dan sal dit veral belangrik wees om mense te voorsien van dit waarna hulle sal soek, naamlik lig en krag, die volste begrip, en ‘n lewende geloof in My, Wie tot hulle sal spreek deur julle, met die doel om hulle na My toe te trek en hulle te verbly deur My teenwoordigheid. Julle sal ’n groot taak moet verrig en daarom sal julle op ’n wêreldse manier gelei word, sodat julle julself ten volle aan hierdie taak kan wy. Daarom behoort julle gereed te wees en wag vir My oproep; en nie aarsel wanneer julle dit binne julle hoor nie, omdat Ek julle lotsbestemming so sal beskik dat julle te alle tye tot My beskikking sal kan wees, omdat tyd dringende aksie vereis. Julle sal egter helder visie en insig ontvang en dus altyd weet waar julle werk benodig word en waar dit sukses sal behaal. Ek sal die mense wie Ek deur julle wil help en wie gewillig sal wees om te glo, na julle lei, want Ek sal almal versorg wat nie geheel en al onderworpe is aan My teëstander nie en wat van goeie wil is. Ek sal hulle met My Woord benader. Ek wil met hulle praat deur julle en wil hulle vir My en My Koninkryk wen, sodat hulle vir ewig geseënd kan wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205