BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 233

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Krag van die Woord voor die einde - Nood 4386 Drink uit die Bron van die lewe. Verkwik julle met die brood van die hemel en ontvang so die krag vanuit My, wat julle dringend nodig sal hê vir die komende tyd. Want dit sal een groot aksie wees waarmee Ek die laaste fase op hierdie aarde sal inlei. Dit is iets so geweldig, dat julle sterk weerstand sal moet bied, indien julle meester van die situasie wil bly. Ek het die tyd vasgestel sedert ewigheid. Dit is vervul. Die mensdom het op die geestelike laagtepunt gekom, wat die einde van hierdie aarde vereis. En daarom berei Ek julle voor, dat julle die einde sal meemaak in 'n sieletoestand wat in ooreenstemming met My Wil sal wees en vir julle die binnegaan in die ligryk sal verseker. Die paar mense wat daarna streef om by My uit te kom, wil Ek bewaar van geestelike ondergang. Ek wil nie dat hulle in hierdie moeilike tyd sal beswyk nie, dat hulle aan My gaan twyfel en hul geloof heeltemal verloor deur die groot nood, wanneer hulle geen verklaring daarvoor sal hê nie. Want geen mens sou salig geword het, as Ek nie deur My Woord met hulle in verbinding bly en hulle laat weet wat gaan kom nie. Want die ongeloof is besonder groot en ten spyte van My ophelderende Woord, sal dit alreeds vir die gelowiges moeilik wees om stand te hou in die komende tyd. Maar My Woord sal julle te alle tye krag gee. By My Woord sal julle voortdurend die steun vind wat julle ’n houvas gaan gee wanneer die nood swaar op julle druk. My Woord sal die voedsel wees vir julle siele en deur My Woord sal julle ook weet dat julle gehelp sal word in elke aardse en geestelike nood. Met hierdie vertroue wil Ek julle bewaar, tot aan die einde. Wat daar ookal mag gebeur, dit sal alles vinnig verbygaan. Dit sal 'n tyd vol verwarring wees, sodat julle geen aardse tydsbesef meer sal hê nie. En as julle julself maar steeds aan My Woord sal hou en voortdurend krag daaruit put, sal die eindtyd geen skade aan julle siel bring nie, maar sy sal ryper word. En met toenemende volwassenheid van julle siel, sal julle die aardse nood steeds minder voel, totdat die einde daar sal wees, wat vir julle aards en geestelike redding sal bring. Maar Ek vermaan julle egter om die verbinding met My in stand te hou, indien julle nie swak wil word nie, want alle Krag gaan van My uit. In My sal julle 'n lojale Helper vind, Wie julle sal bystaan, Wie julle nie sal verlaat nie, aan Wie julle julself sonder beswaar kan toevertrou en wat slegs julle nood kan verminder en verhoed en dit ook sal doen, as julle Hom gelowig daarom vra. En sodra julle My tot julle laat spreek, sodra julle luister na My Stem in julle, of My Woord wat anders in ontvangs geneem is, sal julle vervul wees met krag en sal julle My teenwoordigheid voel, want Ek is Self in die Woord by julle en waar Ek is, sal alle nood draaglik wees. Ek sal egter by julle bly tot aan die einde, soos wat Ek julle belowe het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205