BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 491

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die op God gerigte wil - Liefdesband 5067 Vir My is dit voldoende dat jou wil op My gerig is, dat jy na die waarheid verlang en, om met My in verbinding te kan tree, daarna streef om na My te lyk. Dan is My wil ook bereid jou te bedink en jy sal jou doel moeiteloos bereik, naamlik die uiteindelike vereniging met My, wat aan jou lig en krag sal verseker tot in alle ewigheid. Om jouself in gedagtes op My te rig, lewer vir jou siel resultate op, want Ek laat My nie twee keer roep nie. Ek sal kom as daar maar 'n gedagte van jou na My uitgaan, want hierdie gedagte is al die uitstrek van jou hande na bo. Jou wil het ten gunste van My beslis. Jy wend jouself van My teenstander af en hierdie geleentheid gryp Ek aan om jou heeltemal na My toe te trek, omdat jy jou weerstand opgegee het, sodra jy My in jou gedagtes begin soek. My ryk is nie van hierdie wêreld nie. Soek My in jou gedagtes, dan plaas jy die aardse wêreld al bewustelik in die tweede plek, want die wêreld laat geen gedagtes aan My opkom nie. Dit wil sê, wie in haar gevange is, dink nie aan My nie, maar is vasgeketting aan die een wat in die wêreld heers. 'n Mens wat nog geheel aan die wêreld behoort, kan nie met My in verbinding tree nie, omdat Ek nie vir hom bestaan solank as wat hy sy liefde op die wêreld rig nie. Hy kan My leer wel ken, maar by hom ontbreek die geloof aan die waarheid van hierdie leer. En dus bestaan Ek in sy gedagtes ook nie anders as 'n fantasie figuur waaraan elke oortuiging van bestaan by hom ontbreek nie. Probeer hy egter om My ernstig te deurgrond, dan het hy homself al van die wêreld losgemaak. En dan kan Ek hom ook omhoog trek. Dan hinder niks hom om tot die korrekte insig te kom nie, dan rig sy liefde haarself op My, op die Een wat hy poog om te bereik. Ek weet dus wanneer die skeiding van My teenstander plaasgevind het. En dan kan Ek ook My invloed laat geld, terwyl die wil eers tevore moes besluit tot wie hy hom aangetrokke gevoel het. Steeds weer plaas Ek iemand se voet dwars, sodat hy 'n ander denkrigting kan inslaan wat nie net die aardse wêreld betref nie. Ek maak Myself op die een of ander manier aan hom bekend, sodat hy sal nadink oor die Wese wat hom laat ontstaan het. En wanneer hy eenmaal op hierdie gedagte gekom het, dan sal dit hom nie meer loslaat nie. Dan het Ek hom ligtelik vasgegryp, wat hom egter nie belas nie, maar waar hy My onafgebroke sonder weerstand kan volg. Hy sal homself nie meer uit hierdie band wil bevry nie. Hy het homself vrywillig deur My laat gevange neem, omdat sy wil My gesoek het en Ek Myself laat vind het. Dit is die band van die Liefde, die Krag wat hom deurstroom, wat van My uitgaan en nou in sy hart weerklank gevind het. En hierdie Liefdeskrag sal hy nooit meer wil ontvlug nie, omdat Sy sy wil goed doen. En dit is My "vasgryp". Met My Liefde hou Ek diegene vas wie wie sy gedagtes op My rig, want die Liefde is geen dwang nie, omdat Sy maar net werksaam kan wees waar die weerstand opgegee is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205