BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 389

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Stem van die gewete – Die gebod van die liefde - Kennis 4833 Wat vir julle op aarde nodig is om jul doel te bereik, laat Ek julle in ruime mate toekom, sodat die heeltemal ryp word van die siel nie vir julle onmoontlik sal wees nie. Maar Ek weet ook sedert ewigheid wat die mate van genade vir elkeen afsonderlik is wat hom van nut sal wees. Gevolglik weet Ek ook watter hulpbronne hom sal dien en hoe hy homself hierop sal instel. Daarom ook die verskillende soorte lotgevalle in die lewe, maar tog lei alle paaie egter na die doel, na die laaste voltooiing, indien die mens hulle bewandel en daarna streef om opwaarts te gaan. Die lewe op aarde bestaan vir elkeen uit 'n ander besigheid wat vir hom suksesse of mislukkings laat oplewer. Die mees verskillende beroepe lei tot ywerige mense wat op aardse sukses bedag is en wie dus, beantwoordend aan hul suksesse, ook verskillende vereistes aan die lewe stel, wat egter meestal gaan oor die welbehae van die liggaam. Maar die aardse strewe lewer geen positiewe geestelike ontwikkeling vir hulle nie, daarom is dit dus heeltemal onafhanklik van die lewensomstandighede en die bekwaamheid van 'n mens. Om geestelik vooruit te gaan, is slegs 'n lewenswandel volgens My wil nodig. En hierdie lewenswandel kan elke mens lei, arm of ryk, vernaam of eenvoudig, jonk of oud, intelligent of beperk in sy kennis. Ek het in die hart van die mens 'n vermaner geplaas, sodat elkeen uit homself sal weet wat goed of kwaad is, omdat hy presies sal weet wat die uitwerking van elke handeling op homself is. Wie homself by hierdie vermaner sal hou, wie dus na die stem van sy gewete sal luister, sal ook op die regte pad gaan wat na die doel lei. Maar die stem van die gewete word eers ontwikkel deur die opvoeding. Deur onderrig, deur die opneem van My Woord, kortom, deur kennis wat aan elkeen van julle oorgedra word deur die evangelie wat aan julle verkondig word deur woord en geskrif. Die evangelie maak My wil aan julle bekend, wat in één gebod saamgevat word: "wees vir God lief bo alles en jou naaste soos jouself." Wie hierdie gebod nakom, leef in My ordening en sy geestelike vooruitgang is verseker. Hy kan ook sonder diepere kennis wees, maar tog word sy siel ryp. Hy kan egter ook kennis van My af in ontvangs neem, want die mense word so in gedagte gehou soos wat hulle die toegekende genade wil gebruik. Wie baie wil uitdeel, sal baie ontvang. Wie egter tog net leef, maar dit in My ewige ordening, sal op aarde ook onkundig kan wees. Maar hy sal nie sonder geestelike goedere wees nie, want hy sal in die helderste lig staan, dus wetend en vol van krag wees wanneer hy sy liggaamlike omhulsel aflê. Daar is geen besondere kennis nodig om volmaak te word op aarde nie, maar slegs die wil om onbaatsugtige naasteliefde te beoefen. En dit kan elke mens doen, wie na meer streef, wie sal luister na die vermaner in sy hart, wie My Wil nakom omdat hy voel dat hy My slegs welgevallig is wanneer hy uit eie beweging goed sal wees vir sy medemens. Wanneer hy aan My en aan die naaste die liefde betuig wat Ek van hom vra. Daarom het Ek die gebod van die liefde as vernaamste gebod vir die mense gegee. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205