BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 508

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vader tot kind, Aanspreking van God –Woorde van liefde 5107 Ek is naby julle almal, so naby dat julle in staat sal wees om My te hoor as julle binne-in julle sal luister na My stem. En dit is begryplik dat Ek tot julle sal spreek soos ‘n liefdevolle Vader wat tot Sy kinders spreek, eenvoudig, gewoon en tog vervul van liefde, sodat My kinders vertroud kan wees met My, dat hulle My ook sal herken as Vader, Wie Sy kinders liefhet. En omdat Ek wil dat hulle My ook sal begryp, weerklink My Woorde so in hul hart, sodat ‘n kind dit kan begryp, dat dit nie verkeerd begryp kan word nie en dat dit die kind gelukkig sal maak. Die volheid van My Liefde sou Haar heel anders geuiter het as julle dit net sou kon verdra het, maar solank julle nog op aarde is, is die klank van My Woord aangepas by die toestand van julle siele, om na gelang van die vermoë van elkeen afsonderlik, lief te hê, klink dit waarneembaar in die hart of in die gemoed soos ‘n suggie van ’n gedagte fluistering. Ek is self by julle wie My stem verneem, Ek is by julle aanwesig en spreek woorde van liefde, van troos en van aansporing tot julle en Ek onderrig julle. Want steeds sal julle My teenwoordigheid moet bemerk as ‘n toestroming van genade en krag. Wie nou veel begeer, sal ook veel ontvang. Wie vir My sy hart open, verlangend na My Liefde, aan hom sal Sy ook onmeetlik toestroom en My Liefde sal Haarself uiter in die Woord. Die volheid van My Liefde gee Haarself weg, die Lig van die vuur van My Liefde straal in die hart van diegene wie hulle vir My oopstel en wie My wil hoor. Lig is egter wysheid en die horing van oorvloed van die goddelike Wysheid is onuitputlik en bied steeds nuwe skatte aan hom wie sy hande na Haar uitsteek. Maar steeds sal geestelike rykdom vir julle aangebied op ‘n manier wat vir julle begryplik sal wees, omdat Ek wil hê dat julle My begryp wanneer Ek tot julle spreek. En daarom sal die Lig oral kan straal, Ek sal geen onderskeid maak met die uitdeel van My gawes nie, waar dit maar ook van My verlang word en die liefde van ‘n kinderhart die Vader daarom vra. En My kinders sal My altyd kan begryp, omdat hulle andersins nie die Vader sou herken nie, Wie egter deur hulle herken wil word. Daarom is My Woord ook die lewende water wat uit die Bron stroom, so helder en suiwer, dat iedereen hulle daarin kan laaf, omdat elkeen dit daarin vind wat hy nodig het vir die ontwikkeling van sy siel, bemoedigende woorde en troos, liefde en wysheid, genade en krag. Solank as wat julle oor die aarde gaan, is julle nog onmondige kindertjies wat Ek alleen so kan en sal koester soos wat hulle in staat is om My Woord van Liefde en Wysheid op te neem en so sal julle julself ook steeds as kinders moet beskou en met dank alles aanneem wat die getrouste Vaderliefde julle bied. Julle sal nie mag verlang na geestelike voedsel wat julle nog nie kan verdra nie, na geestelike kennis wat julle nog nie op aarde nodig het nie, julle sal nie moet verlang om die werke van My Almag te deurgrond vóórdat julle ‘n bepaalde geestelike volwassenheid verkry het wat julle in staat sal stel om dit geestelik te beskou nie, julle sal genoeë moet neem met dit wat Ek vir julle gee, wat Ek as seënbrengend vir julle insien en wat My Liefde vir die kinders gereed hou wat die regte verhouding met My tot stand gebring het en daardeur My Self aanwesig laat wees. Julle kinders moet tegelyk vraend en dankend die gawes ontvang wat My Vaderliefde aan julle skenk, so dikwels as wat julle dit begeer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205