BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 330

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Goeie Herder - Leier –sorgelose lewenswandel 4693 Glo dat Ek langs julle stap op julle lewensweg, indien julle maar net van goeie wil, sal wees. Ek is die goeie Herder wat sy skape werklik behoed. En dus laat Ek geen van My skepsels oor aan hulself nie, maar Ek ontferm My trou oor elkeen afsonderlik en lei hom na die doel. Ek lei hom op die regte weg na die vaderland, na die huis van My Vader. En as julle dan 'n betroubare Leier het, waarom is julle dan nog besorg oor julle aardse welsyn? Niks moet julle besorg maak, indien julle weet dat Ek by julle is en op hoogte is van alles wat julle terneerdruk en besig hou nie. Slegs een ding moet julle voortdurend voor sorg, naamlik dat julle voor My sal kan staan wanneer Ek van julle verantwoording vra, hoe julle julle lewe op aarde benut het vir die welstand van julle siele. Probeer slegs daarin My welgevalle te verwerf. Dink aan julle siele wat Ek nie kan versorg sonder julle toestemming nie. Ek is voortdurend by julle, indien julle My nie self afweer nie. En steeds sal Ek julle so lei, dat liggaam en siel sal kry wat hulle nodig het. Ek sal die liggaam versorg, indien julle julle fokus rig op die welstand van julle siele. Maar wat julle in vrye wil aan die siel wil gee, dit voorsien Ek ook vir julle, want alle gawes kom van My. En as julle Vader van ewigheid af sorg Ek ook vir My kinders, liggaamlik sowel as geestelik. En daarom sal julle innige gemeenskap met My moet hê en My as julle Leier kies, dan sal Ek julle nooit verlaat nie en met julle die weg oor die aarde gaan, tot aan die einde. En dan sal julle vir geen enkele tree verantwoordelik wees nie, want dit sal My wil wees. En elke gebeurtenis op julle lewensweg is deur My voorsien, en die ingesteldheid van julle siele teenoor My, bepaal hoe julle siele volmaak sal word. Maar die bewustheid om My as Leier te hê, moet julle toelaat om rustig en sorgloos julle weg oor die aarde te gaan. En in elke nood van die liggaam en die siel hoef julle maar net vol vertroue na My te kom dat Ek julle kan help, sodat julle van alle sorge vry kan wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205